Watter beeldspraak is: dooie digters
Alliterasie
Watter beeld is " Waarom... Waarom... Waarom"?
Herhaling
Wat beteken dit as jy 'n boekmerk in jou lewensboek plaas?
Jy onthou die gebeurtenisse as belangrike/gelukkige dae in jou lewe.
Hoeveel strofes het die gedig
6 strofes
Wat is die rymskema van die gedig?
vrye vers
Wat is die letterlike betekenis van die titel?
Plekwyser in 'n boek.
Watter beeldspraak is v. 1 en v. 2
vergelyking
Wat is die figuurlike betekenis van die titel?
Goeie Herinnering in kinders se lewe.
Identifiseer die vak in v.18-19
Tale
Identifiseer twee sintuie in die gedig
reuk & proe
Identifiseer die vak in v. 17
Wiskunde
Identifiseer die beelspraak in v. 1
Alleenplasing
Watter beelspraak is: "woerende"
Klanknabootsing
Identifiseer 'n drie versreƫls wat wys dat die spreker omgee vir die studente.
v. 22-24
Waarna verwys "soet" in die woord bittersoet.
Herinnering van die onderwyser se goeie tye
Wat beeldspraak word die oop spasie voor v. 6 en v. 7 genoem?
Inkeping
Watter woord in strofe 1 wys dat die kinders nie opgewonde is om skool toe te gaan nie
stoei
Waar is die kinders in hierdie gedig?
Hulle is in skool.
Watter TWEE DINGE uit haar skooldae doen die hedendaagse kinders ook?
"mor" en "protesteer"
Waarna verwys "bitter" in die woord bittersoet.
Herinnering van die onderwyser se slegte tye
Na wie verwys "mossiekind"?
Die leerders.
"Elke lyfie 'n seilende gesang" is 'n voorbeeld van watter beelspraak....?
metafoor
Watter beeld is "bittersoet"?
Oksimoroon
Identifiseer en verduidelik die interteksualiteit in die gedig.
Matteus 10:29, moesies/kinders klein maar belangrik