Afrikaanse woord vir "desk"
bank
Afrikaanse woord vir "little man"
mannetjie
Afrikaanse woord vir "bully"
boelie
Verkleinwoord van "lig"
liggie
Meervoud van "skool"
skole
Intensiewe vorm can "ryk"
skatryk
Afrikaanse woorde vir Direct speech
Direkte rede
Hoeveel groepe voegwoorde is daar in Afrikaans?
drie
In watter groep is die voegwoorde "en"?
een
In watter groep is die voegwoorde "dus"?
Twee
Voltooi die vergelyking: So vinnig soos ___________.
blits
Voltooi die vergelyking: So dun soos n_________.
plank
Wat is die naam van die skatryk koning in die legend wat ons gelees het?
Midas
Voltooi die titel van die drama wat ons gedoen het Beste maats _____ ____ ___ ___.
maak nie so nie.
Wat is die naam van die boelie in die storie wat ons gelees het.
Ben
Gee die Afrikaanse titel van die spokie "Hanzel and Gretle"
Hansie en Grietjie
Wat is Koos Kombuis se vriendin se naam in die liedjie wat ons gedoen het.
Lisa
In die liedjie "Gat in die ground" wat is in die mik?
nes
Wie sing die liedjie "Cool soos Koos Kombuis?"
Snotkop
Wat is die naam van die rugbyspeler in die liedjie wat ons gedoen het?
Mannetjie Roux
Hoeveel keer het die seun in die fabel "Die seun wat wolf geskree het" gejok vir die mense?
twee
Wat is die naam van die dogtertjie wat eendag deur n monster gevang is?
Mamela
Gee die teenoorgestelde van vinnig.
stadig
Gee die teenoorgestelde van "brandmaer."
spekvet
Wie het in die storie "Hoekom honde karre jaag" nie betaal nie?
Bok