Meervoude
Gee die meervoud van (lepel)
lepels
Intensiewe vorm van (droog).
kurkdroog
Verkleining van (mens).
mensie
Voltooi die trappe van vergelyking: Mooi, _______, die mooiste.
mooier
Wat is die meervoud van (kreef)?
krewe
Intensiewe vorm van (honger).
doodhonger
Verkleining van (wa).
waentjie
Voltooi die trappe van vergelyking: vet, _________, die vetste.
vetter
Meervoud van (koejawel)
koejawels
Intensiewe vorm van (leeg).
dolleeg
Verkleining van (ster).
sterretjie
Voltooi die trappe van vergelyking: leeg, _______, die leegste.