Wetenskap
Sport
Pop Kultuur
Musiek
Geskiedenis
100

Wat word die studie van sampioene genoem?

  1. Mycology
100

Wie het die wendoel in die 1995 Wêreldbeker-eindstryd aangeteken?

Joel Stransky

100

 Wie het die 2023-rolprent “Barbie” geregisseer (Direct)? 

Greta Gerwig

100

Watter klassieke komponis was doof?

Ludwig van Beethoven

100

Wat was die naam van die Oekraïense kernkragsentrale wat die plek was van 'n kernramp in April 1986?

Chernobyl

200

Wat is die element wat in kernbomme (nuclear bombs) gebruik word?

Uranium

200

Wie was die jongste speler wat 10 000 punte in die NBA aangeteken het?

LeBron James.

200

Wie was die wen paartjie van Love Island USA Seisoen 6 

Serena and Kordell

200

Wat is die naam van Britney Spears se debuutalbum?

... Baby one more time

200

Watter jaar het die Franse Revolusie begin?

1789

300

Hoeveel bene (bones) het 'n pasgebore baba?

300

300

Which country won the last Olympic gold medal at Rio 2016 in the 7’s Rugby?

Fiji

300

Watter pers melkskommel het in 2023 bekendheid verwerf op sosiale media nadat gebruikers voorgegee het dat hulle sterf nadat hulle dit gedrink het?

Grimace Shake

300

Which rapper was famously shot in Las Vegas in 1996

  1. Tupac Shakur
300

Wanneer het die Berlynse Muur geval?

  1. 1989
400

Waarvoor staan DNA?

Deoxyribonucleic acid of Deoksiribonukleïensuur 

400

Watter land het die eerste Krieketwêreldbeker ooit in 1975 gewen

Wes-Indies

400

In watter land het die eerste seisoen van die Amerikaanse televisie-program Survivor plaasgevind?

Borneo
400

In watse liedjie is die volgende lirieke: " Today is gonna be the day that they're gonna throw it back to you... "

Wonderwall deur Oasis
400

Die Maya-ryk is nou bekend as watse moderne land


Guatemala

500

Wie was die eerste persoon wat die Nobelprys in fisika gewen het

Wilhelm Conrad Röntgen (1901)

500

Watter land het die meeste keer aan die Olimpiese Somerspele deelgeneem en het nog nie 'n goue medalje gewen nie?

Philippines.

500

Watter aktrise is die dogter van Melanie Griffith?

Dakota Johnson

500

Eminem se Lose Yourself was die klankbaan vir watter kultusfliek?

8 Mile

500

Aan watter Griekse godin was die Parthenon opgedra

Athena

M
e
n
u