Wie is die hoofuitvoerende beampte/eienaar van Vector Petroleum?
Basson SR
Wie is Basson JR se ware noord?
Amory.
Hoekom wil Amory laat gaan van al die foto op die dak van die hospitaal?
Amory wil nie vasklou aand herinneringe tussen haar en JR en deur die foto's te laat gaan kan sy vergeet van Basson JR.
Wie is die dokter wat SR probeer aanmoedig om weer dalk 'n operasie te ondergaan?
Dr Scholtz.
Watter stad het SR 'n operasie ondergaan toe sy hart verswak het?
Kaapstad
Wat is die Foto's 'n simbool van in pad na jou hart?
Dit is 'n simbool van ewige herinneringe.
Hoekom is Basson SR bekommerd oor Basson JR se houding raakend Vector Petroleum?
Basson JR will die mense vervang met masjiene.
Wat is die Kompas 'n simbool van in pad na jou hart?
Die kompas dui simbolies op die rigting waaarin Basson JR moet stap in die lewe en dit dat sy ware noord by Amory lê.
Waarom is Basson JR bang om te vlieg?
Basson JR is bang vir vlieg omdat sy ma oorlede is aan 'n vliegtuig ongeluk, en sedert sy in die ongeluk was wou hy nooit weer vlieg nie.
Wat is die figuurlike betekenis van die titel?
Basson JR is figuurlik op 'n pad van groei/karakterontwikkeling.
Wat is die letterlike betekenis van die titel?
Basson JR is letterlik op 'n pad en reis van Johannes na Kaapstad.
Wat wil Amory met die spekboom doen wat in haar motor is?
Sy wil die spekboom plant waar dit 'n verskil maak.
Watter tragiese gebeurtenis het die agteruitgang van SR en JR se verhouding begin?
JR se ma Elaine was in 'n vliegtuigongeluk, en dit het die verhouding van SR en JR laat agteruitgaan omdat SR meer gefokus het op sy werk en nie daar was vir JR toe hy jonk was nie.
Wat is die Kettie 'n simbool van in pad na jou hart
Basson JR se gelukkige kinderdae.
Wat is die letterlike betekenis van; "Myne hart het ek al jare terug verloor- Basson SR"?
Hoe oud was Basson JR toe hy sy ma verloor het weens 'n vliegtuig ongeluk?
Hy was 10 jaar oud gewees.
Wat is die uitdaging het Basson SR aan JR gestel voor hy die hoofuitvoerende beampte van Vecto Petroleum kan word?
Basson moet na Kaapstad reis binne 5 dae na sy Pa (Basson SR) se begrafnis dan kan hy 51% van Vectopetroleum erf.
Waar het Basson JR die maanligfees besoek?
In Knysna.
Hoekom kan André as 'n lojale vriend en prokureur beskou word?
Hy ondersteun SR in al sy planne, al is dit nie self wat hy self sou gedoen het nie.
Waarom het Tannie Magriet uitgekom met 'n haelgeweer, toe JR en Amory by die plaas arriveer?
Tannie Magriet het nie vir Basson JR herken nie, en het gedink hy is 'n vreemdeling.
Waar besoek Basson JR en Amory Oasis ?
Hulle besoek Oasis karavaanpark in Murraysburg.
Andre was by Basson SR se begrafnis, watter ander twee mense was ook by Basson SR se begrafnis?
Thomas Ndlovu, Basie vand Rensburg.
Wat gebeur met Vecto Petroleum aandele as Basson JR nie sy pa se wense na kom nie
Die aandele van Vectopetroleum sal gelykop verdeel word tussen al die andeelhouers in Vecto petroleum as Basson JR nie aan sy pa se vereistes voorkom nie.
Wat moes JR in Clarence Township veruil?
Basson JR moes sy Aston Martin motor veruil vir 'n paar skoene.
Waar ontmoet die Antagonis vir JR en Amory die eerste keer na hy heeltyd hulle agtervolg het?
By Honkietonk kroeg.