Wat is geskiedenis?
Die studie van verandering oor tyd, insluitend politieke, sosiale, ekonomiese, tegnologiese, mediese en kulturele aspekte.
Watter dier het mense verkies om deur die Sahara-woestyn te reis?
Kamele
Wie het Mali in 1235 gestig?
Sundiata Keita
Watter rivier het 'n belangrike rol gespeel in die koninkryk van Mali?
Nigerrivier
Watter godsdiens het Mansa Musa as die amptelike godsdiens van Mali verklaar?
Islam
Noem twee tipe historiese bronne wat mense gebruik om die verlede te bestudeer.
Geskrewe dokumente, prente, plekke of persoonlike vertellings
Watter koninkryk het tussen 300-1200 n.C. bestaan en was een van Mali se voorgangers?
Ghana-koninkryk
Hoe lank het Mansa Musa regeer? en in watter jare?
25 jaar – 1307 tot 1332
Noem twee produkte wat Noord-Afrikaanse handelaars na Wes-Afrika gebring het.
Sout, speserye, perde, timmerhout
Watter belangrike pelgrimstog het Mansa Musa in 1324 onderneem?
Pelgrimstog na Mekka
Wat was Leo Africanus se regte naam?
Al-Hassan Ibn-Muhammed
Waarom was kamele beter as osse vir reise deur die woestyn?
Hulle kon swaar vragte oor lang afstande dra en uiterste temperature verduur.
Watter groot stede het Mansa Musa verenig?
Timbaktoe en Gao
Watter kosbare metaal was een van Mali se belangrikste uitvoerprodukte?
Goud
Wat is die naam van die beroemde moskee wat Mansa Musa in Timbaktoe laat bou het? Waarvan was hy gemaak?
Djinguereber Moskee. Rysdoppe, strooi en hout.
Wat beteken die term "wêrelderfenisgebied"?
’n Historiese of natuurlike plek wat belangrik is vir alle mense en deur UNESCO beskerm word.
Wat was die grootste gevare van reis met kameelkaravane?
Sandstorms, hitte, gebrek aan voedsel, verdwaal, aanvalle deur rowers
Het katoenplante voorgestel aan Mali en boerdery aangemoedig?
Sundiata Keita
Timbaktoe was geleë op die kruispad van hoeveel groot handelsroetes? Noem twee van daai stede.
3. Alexandria, Kairo
Hoeveel studente het in die 12de eeu in Timbaktoe gewoon en studeer? Noem 2 vakke wat hulle kon studeer.
Ongeveer 25,000. Wiskunde/Sterrekunde
Wie het Leo Africanus gevra om oor sy reise in Afrika te skryf?
Die Pous van die Rooms-Katolieke Kerk
Noem twee redes waarom die Nigerrivier belangrik was vir die mense van Mali.
vervoer/vrugbare grond
Verduidelik hoe Mansa Musa se regeringstelsel gewerk het?
Goewerneur/Burgermeester
Wat was een van die mees gesogte produkte in Timbaktoe, waarvoor mense met goud betaal het?
Boeke
Die argitek wat die Groot Moskee van Timbaktoe gebou het?
Es-Saheli