Sinonieme
Antonieme
Meervoud
Stompi
Skryf sin
100

Bly

Gelukkig

100

Begin

Eindig


100

Kind

Kinders

100

Skryf/ sy werk/ in sy boek/ die kind/ netjies

Die kind skryf daagliks sy werk netjies in sy boek

100

Toekomend: Cailin is moeg om vir afrikaans te leer

Cailin sal moeg wees om vir afrikaans te leer

200

Verniet

Gratis

200

Sleg

Goed

200

Vraag 

Vrae

200

BAie vinnig/ elke jaar/ Niel/ tydens sportdag/ hardloop

Niel hardloop elke jaar baie vinnig tydens sportdag

200

Verlede: Die dieretuin sal toe wees oor kersfees tyd

Die dieretuin was toe oor kersfees tyd/ Die dieretuin was toe oor kersfees tyd gewees

300

Lekker

Heerlik

300

Mooi 

Lelik

300

Oorlog

Oorloe

300

skop/ die bal/ elke dag/ oor die pale/ om te wen/ Schalk

Schalk skop elke dag die bal oor die pale om te wen

300

Hede: Cailin het op vakansie gegaan toe sy verjaar het

Cailin is op vakansie om haar verjaarsdag te vier

400

Groot

Massief

400

Gesond

siek/ongesond

400

Straf

Strawwe

400

baie hard/ elke dag/ afrikaanse toets/ Cailin/ leer/ vir/ haar

Cailin leer elke dag baie hard vir haar afrikaanse toets

400

Toekomend: Natasha is baie besig om kos te koop vir die huis

Natasha sal baie besig wees om kos te koop vir die huis

500

Praat

Gesels

500

Slordig

Netjies

500

Bed 

Beddens

500

Sandra/ vakansie/ te vier/ verjaarsdag/ gaan/ elke jaar/  met/ om haar 

Sandra gaan elke jaar met vakansie om haar verjaarsdag te vier

500

Verlede: Die skool sal die interhuis wen teen die ander skool

Die skool het die interhuis teen die ander skole gewen

M
e
n
u