Bybel Dinge
Bybel Plekke
Bybel Events
Efesiërs
Bybelverse
Efesiërs
Algemeen
100

Hierdie item is gebruik om die Rooi See te skei deur Moses

'n Staf/stok

100

Hierdie stad is waar Jesus gebore is

Bethlehem

100

Hoeveel jare het die Israeliete deur die woestyn geswerf?

40

100

For it is by _____ you have been saved, through ____ and this is not from yourselves, it is the gift of God.

Ephesians 2:8

Grace, Faith

100

In watse testament is die boek Effesiers?

Die Nuwe Testament

200

Wat het die vrou met die albasterfles op Jesus se kop gegooi?

Kosbare salf – Matteus 26:7

200

Na watter stad het Jona probeer vlug in plaas daarvan om na Ninevé te gaan?

Tarsis – Jona 1:3

200

Wat is die naam van die dorpie waar Jesus water in wyn verander het?

Kana in Galilea (Johannes 2:1)

200

 For we are God’s _______, created in Christ Jesus to do good works, which God prepared in advance for us to do.

Ephesians 2:10 

Handiwork

200

Wie het die boek van Effesiers geskryf?

Paulus

300

Waarna toe het God vir Esegiël gelei in die vallei?

Na die vallei van droe bene

300

In watter stad het Lydia, die persverkoopster, gewoon?

Tiatira – Handelinge 16:14

300

In watter vers het Elia vuur uit die hemel geroep om die offer op die berg Karmel te verteer?

1 Konings 18:38

300

Be kind and ________ to one another, forgiving each other, just as in Christ God forgave you.

compassionate

300

Watter gebod met 'n belofte is die eerste een wat kinders in Efesiërs 6 moet gehoorsaam?

Eer jou vader en moeder

400

Die Ark van die Verbond het die tablette van die Tien Gebooie, Aäron se staf en watter ander item bevat?

goue kruik met manna - Hebreërs 9:4

400

Waar het Paulus sy mantel, boeke en perkamente gelos?

Troas – 2 Timoteus 4:13

400

Wie is die man wat 'n skipbreuk oorleef het en sonder leed deur 'n slang gebyt is terwyl hy op pad na Rome was? (Gee die vers.)

Paulus (Handelinge 28:3-6)

400

 Finally, be strong in the ____ and in his mighty power. 

Ephesians 6:10

Lord

400

In Efesiërs 2:1 sê Paulus dat gelowiges eens "dood" was hierin.

oortredings en sondes

500

Watter item is gebruik om die Nuwe Jerusalem in Johannes se visioen te meet?

A golden reed – Revelation 21:15

500

Waar het Paulus skipbreuk gely op pad na Rome?

Melita – Handelinge 28:1

500

Wie het 'n leeu in 'n kuil op 'n sneeudag doodgemaak?

Benaja (2 Samuel 23:20)

500

Put on the full armor of ___, so that you can take your _____against the devil’s schemes.

God; Stand

500

Noem al die Wapenrusting stukke van God.

Gordel van waarheid

Borsplaat van geregtigheid

Die Skoene van Bereidheid

Die Skild van Geloof 

Die Helm van Verlossing 

Die Swaard van die Gees


 

M
e
n
u