Wat is 'n voorbeeld van 'n selfstandige naamwoord? What is an example of a noun?
Answers may differ
Wat dui voorsetsels aan?
Posisie
Verhouding
Beweging
In verlede tyd verander die werkwoord "is" na die woord _______ toe.
Was
Identifiseer die voorsetsel in die sin:
Ek het my boek agter die stoel gekry.
Agter
Wat is 'n soortnaam? What is a common noun?
Naam vir algemene voorwerpe.
Wanneer gebeur teenwoordige tyd?
Nou. Dit is tans besig om te gebeur.
Watter vrae beantwoord voorsetsels?
Waar? of Waarheen?
Is gelukkigheid 'n voorbeeld van 'n selfstandige naamwoord of 'n byvoeglike naamwoord. Is happiness an example of a noun or an adjective?
Selfstandige naamwoord. - Abstrakte selfstandige naamwoord.
Identifiseer die voorsetsel in die sin:
Die kat het tussen die twee kussings gelê.
Tussen
Verduidelik wat is 'n werkwoord. Explain what is a verb.
Dit is 'n aksie of 'n doen woord.
Waarheen skuif die werkwoord in verleden en toekomende tyd?
Na die einde van die sin
Hoe ken ek 'n bywoord uit?
Deur die vrae te vra: Hoe? Waar? Wanneer?
Gee die voornaamwoord en die byvoeglike naamwoord van die volgende sin. Give the pronoun and the adjective of the following sentence.
Sy het die mooiste skoene in haar kas.
Voornaamwoord - Sy
Byvoeglike naamwoord - Mooiste
Watter tipe woorde is voorsetsels?
Verhoudingswoorde/Verbindingswoorde
Noem twee verskillende tipes voornaamwoorde. Name any two types of pronouns.
Persoonlike
Onpersoonlike
Besitlike
Vraende
Betreklike
Aanwysende
Onbepaalde
Verlede jaar is 'n voorbeeld van watter tyd?
Verlede tyd
Bywoord van plek beantwoord die vraag:
Waar?
Waar of Vals: Jy mag nie 'n eienaam met 'n voornaam vervang nie. You are not allowed to replace a proper noun with a pronoun.
Onwaar. Voornaam vervang 'n eienaam.
Bywoord van wyse beantwoord die vraag:
Hoe?
In verlede tyd verander die woord vandaag en môre na _______
Gister
Verduidelik 'n besitlike voornaamwoord. Explain what is a possessive pronoun.
Wys na iets wat aan iemand behoort. Shows something that belongs to someone.
Wat vertel bywoorde ons meer van?
Die werkwoord
Hoe word verlede tyd aangedui?
het + ge-werkwoord
Bywoord van tyd beantwoord die vraag:
Waar of Vals: 'n Gevoel is 'n selfstandige naamwoord. A feeling is a form of noun.
Waar - Abstrakte selfstandige naamwoord