Noem die enigste twee boeke in die Bybel wat met die letter O begin
Obadja
Openbaring
Waarnatoe het die Here die profeet Jona gestuur?
Nineve
EK het `n 150 hoofstukke?
Psalm boek
Wat was die eerste wonderwerk van Jesus en waar het die plaasgevind?
Water in wyn.
Kana
Joh. 2
Wat was die name van Jakob se twee vroue
Lea
Ragel
Wie was aangestel om Judas Iskariot as dissipel te vervang?
Matthias
Hand. 1:26
Noem die sewe gemeentes in die boek Openbaring
Efese, Filadelfia, Smirna, Laodicea, Pergamus, Thiatire, Sardis,
Wat was die name van die twee koninkryke nadat die koninkryk van God in 2 geskeur het?
Israel die Noordryk
Juda die SUidryk
Ek is die 40ste boek in die Bybel
Mattheus
39 Ou Testament
27 Nuwe Testament
Wie het probeer om Jesus dood te maak toe hy gebore was?
Herodes
Wie van die dissipels het die meeste boeke in die Bybel geskryf?
DUBBEL PUNTE: wat is die boek?
Johannes die dissipel
Hoe oud was Moses toe hy getref het?
120
Deut. 34:7
Wat was die naam van Rut se seun, die vader van Isai?
Obed
Wat is die naam van die persoon wat die spioene by Jerigo weggesteek het
Ragab
Jos. 4
Ek het meer as 125 139 woorde in die Bybel geskryf
Moses
Wie het na Moses gekyk tot hy in die maantjie in Nyl afgevaar het.
Miriam
Noem die name van 2 vroue in die Bybel wat vir die Here `n lofsang geskryf het?
Hanna 1 Sam. 2
Maria - Luk. 1
Debora Rig. 5
Miriam Ex. 15:20
Watter boom het Saggéüs geklim om Jesus te sien?
Wildevyeboom
Wie van die volgende persone se naam was nie verander nie.
A. Sara B. Abraham
C. Jakob D. Dawid E. Petrus
Dawid
Samaria
Hand 8
Wat sê die kortste Bybel vers in die Bybel?
Jesus het geween
Luks. 11:35
Wie was volgens Filemon die mede-gevangene van Paulus
Epafras
Flm. vers 26
Watter twee stamme van Israel is nie na een van Jakob se seuns vernoem nie?
Efraim en Manasse
Wie was die kinders van Korag & waar lees ons van hulle?
Koorsangers
Psalm
Waarmee vergelyk Dawid homself in Psalm 52
In watter Romeinse provinsie was die gemeente van Tesselonika?
Die provinsie van Macedonia
Hoe lank was Dawid Koning?
40 jaar
2 Sam. 5:4
Wie was die priester van Bet-el tydens die lewe van Amos
Amasia
Noem die 4 profetesse in die Bybel
Miriam - Ex. 15
Debora - Rig. 4
Hulda - 2 Kron. 34
Noadja - Neh. 6:14
In watter boek van die Bybel lees ons van Haman die seun van Hammedata
Ester
Ester3:1