Heelgetalle
Optel
Aftrek
Massa
3D Vorms
100

Rond 3 247 af na die naaste 10.

3 250

100

222 + 666=

888

100

666 - 222 =

444

100

Watter massa eenheid sal jy gebruik om 'n teesakkie te weeg?

Gram

100

Ek is ’n voorwerp wat die vorm van ’n buis het met sirkels aan albei kante. Wat is ek?

Silinder

200

Rond 3 856 af tot die naaste 5.

3 855

200

1 235 + 894 =

2 129

200

1 245 - 896 =

349

200

Herlei 26 kg na gram.

26 000g

200

Ek het ses vierkante vlakke. Wat is ek?

Kubus

300

Skryf 5 378 in uitgebreide notasie. 

5000+300+70+8

300

4 500 + 3 250 =

7 750

300

16 767 - 7 678 =

9 089

300

Herlei 4 750 g na kg en g.

4 kg 750 g

300

Ek is rond soos ’n bal. Wat is ek?

Sfere

400

Begin by 1 597 in tel in 5 tot by 1 627.

1 597, 1 602, 1 607, 1 612, 1 617, 1 622, 1 627.

400

6 750 + 12 500 =

19 250

400

25 250 - 8 975 =

16 275

400

Sally het 5 blikke konfeit. Elke blik het 'n massa van 375g. Hoeveel gram konfeit het sy altesaam?

1 875g

400

Gee een ooreenkoms tussen ’n reghoekige prisma en ’n vierkantige piramide.

Albei het plat vlakke en reguit kante.

500

Begin by 1 224 en tel in 4s to by 1 236.

1 224 ; 1 228; 1 232, 1 236

500

41 250 + 12 896 + 11 245 =

65 391

500

7 750 - 1 975 - 2 456 =

3 319

500

Sam kan 20 kg 500g in sy rugsak dra. Hy het alreeds 'n massa van 14 kg 250g in sy rugsak. Watter massa kan hy nog inpak?

6 kg 250 g

500

Waar of Onwaar.
’n Silinder het net ’n geboë vlak en ’n sfeer het geboë en plat vlakke.

Onwaar

M
e
n
u