A
B
C
D
E
100

Wat is die Tema van die gedig?

Die dood.

100

Wat suggereer die "Haar" in die titel?

Verwys na 'n vroulike persoon, spreker se dogter.

100

Wat is die funksie van die Alliterasie in strofe 1?

Die h-klank bind die gedig tot eenheid.
100

Hoeveel strofes is in die gedig?

Ses strofes

100

Hoeveel versreëls het die gedig?

12 versreëls

200

Wat is die boodskap van die gedig?

Dood is onvermydelik

200

Waarom gebruik die digter verkleiningvorm in die gedig?

Beklemtoon dat spreker se dogter baie klein was.
200

Watter beeldspraak is die woord "uitvaart" in die titel?

Eufimisme

200

Identifiseer 'n alliterasie in die strofe 6

"halfweg na die hospitaal"

200
Haal 'n reël/woorde aan in strofe 4 wat wys dat die spreker se dogtertjie nie kon praat nie.

Haar ogies het gesmeek"

300

Identifiseer twee kontrasterende woord in die gedig.

gegryp  & verslap

300

Waarheen was die pa/spreker op pad met sy dogtertjie?

Na die hospitaal

300

Gee 'n sinoniem vir die woord "uitvaart".

vertrek (departure)/ begrafnis

300

Gee een woord uit v. 10 wat sê dat die pa niks kon doen nie.

Magteloos.

300

"magteloos teen Sy wil" Waarna verwys "Sy wil" in v.10?

God se wil. God het klaar bestem dat sy kom haal word.

400

Wat is die funksie/doel van die ellipstekens in die gedig?

dui 'n ruspouse, wat wys hoe moeilik dit is vir die spreker om te praat oor sy dogter.

400

Identifiseer die beeldspraak: "het asemloos, die dood ons ingehaal" 

Personifikasie
400

Wat suggereer "asemloos" in die gedig?

Die dogtertjie het gesterf.

400

Watter woord suggereer dat hulle nie die hospitaal bereik het nie.

halfweg.

400

Wat is die stemming van die gedig?

hartseer

500

Wat is die rymskema in die gedig?

paarrym: aa bb cc...

500

Identifiseer die stylfiguur/beeldspraak in v.3 "Half-togevoue vuisies klein" 

Inversie 

500

Beskryf kortliks waaroor die gedig gaan.

Hartseer verhaal van vader wat sien hoe sy dogtertjie doodgaan. Hy kan nie help nie, sy sterf in sy arms.
500

Wat beteken "ylings" in v.4

Dogtertjie is besig om te yl (koors hallusinasies).
Gryp na iets wat nie daar is nie.

500

Waarna verwys die "doodsgordyn"

Onsigbare skeiding tussen die lewe en dood.

M
e
n
u