Give an example of a werkwoord
Give the translation for:
seekoei
hippo
Say the following sentence in ontkennende vorm:
Ek eet die koek in die kombuis.
Ek eet nie die koek in die kombuis nie.
Say the the word as a meervoud:
hond
honde
Give the antoniem for:
vinnig
Choose the correct answer:
Die seun eet (sy/hy) toebroodjie
sy
Give the translation for:
dress
rok
Say the following sentence in verlede tyd:
Die meisie loop in die tuin.
Die meisie het in die tuin geloop.
Say the the word as a verkleining:
boek
boekie
Give a sinoniem for the following word:
pragtig
mooi
Give an example of a byvoeglike naamwoorde
pragtig, klein, blou, etc
Give the translation for:
reis
travel
Say the following sentence in lydende vorm:
Die kameelperd eet die blare.
Die blare word deur die kameelperd geeet.
Say the the word as a meervoud:
duif
duiwe
Give the antoniem for:
meisie
seun
Identify the soortnaam in the following sentence:
Die hond is in die tuin
hond/tuin
Give the translation for:
crown
kroon
Say the following sentence in toekomende tyd:
Die meisie doen haar huiswerk.
Die meisie sal haar huiswerk doen.
Say the the word as a verkleining:
boom
boompie
Give a sinoniem for the following word:
vriend
maat
Identify the eienaam in this sentence:
Die kinders by Dunvegan Primary hou van skool.
Dunvegan Primary
Give the translation for:
save
red
Say the following sentence in indirekte rede:
Die meisie se: "Die hond speel met die bal."
Die meisie se dat die hond met die bal speel.
Say the the word as a meervoud:
boom
bome
Give the antoniem for:
vuil
skoon