Watter tiepe karakter is die kroegmeisie in pad n jou hart?
'n Rand karakter
Wat is die onvangsdame se naam?
Juffrou Beukes.
Basson JR koop 'n draadblom by hom/haar.
Lucky
Sy/hy werk in 'n restraunt.
Gerda
Hy is getroud aan Mercia.
Philip
Hy/sy is die eienaar van 'n skoen besigheid
Thomas Ndlovu
Basson JR het die kettie vir hom/haar gegee.
Pietie.
Basson SR ontvang die DVD en eerste brief by hierdie karakter.
Janneman.
Die DJ by die 2004 Reunie.
DJ Weetbix.
Die protagonis in pad na jou hart.
Basson JR
Die antagonis in pad na jou hart.
Hein Vermeulen.
Die tritagonis in Pad na jou hart.
Amory
Die katalisator in pad na jou hart.
Basson SR.
Hulle het 'n saamrygeleentheid by Amory en JR gevra
Die orkeslede.
Hulle ontmoet vir Basson JR by honkietonk kroeg.
Dawn en Lennon
Twee ou mense by die Fraaiuitzicht tehuis.
Ouma Poppie en Oupa Jan.
Romeo en Juliet in pad na jou hart.
Basson JR en Amory.
Pietie
Bonnie en Clyde in pad na jou hart
Lennon en Dawn