Karakters 1
Karakters 2
Plekke
Gebeurtenisse
Algemeen
100

Wat was die eerste man en vrou se name?

Adam en Eva

100

Wat sê God vir Moses is Sy Naam? 

EK IS (WAT EK IS)

100

Waar het Abram gebly toe God hom geroep het?

Ur

100

Hoe het die mens in sonde geval?

Die slang het hulle verlei om van die vrug van die Boom van die Kennis van Goed en Kwaad te eet. Hulle was ongehoorsaam aan God. 
100

Wat is die name van die eerste twee boeke in die Bybel?

Genesis en Eksodus

200

Met wie het Abraham getrou? Hoe het haar naam later verander?

Sarai (later Sara)

200

Wat is Adam en Eva se eerste twee seuns se name? Wie het wie doodgemaak?

Abel en Kain. Kain het vir Abel doodgemaak.

200

Waar was Israel in slawerny?

Egipte

200

In Genesis 6 sien God dat die wêreld boos was. Hoe sou Hy die mensdom amper uitwis?

Die (sond)vloed

200

Was is die teken wat God gee dat Hy nooit weer 'n vloed oor die aarde sou bring nie?

Die Reënboog

300

Wat was Isak se vrou se naam?

Rebekka

300

Wie is die (4) ma's van die 12 seuns van Jakob? (luidraad: Twee was regte vrouens, twee was slavinne)

Lea, Ragel, Bilha en Silpa
300

Watter stad (of stede) word deur vuur en swawel verwoes as gevolg van hul sonde? (luidraad: Lot, Abram se broerskind, het daar gewoon)

Sodom (en Gomorra)

300

Wat doen die mens om "tot by die hemel" uit te kom, en te keer dat hulle oor die wêreld versprei raak? Hoe keer die Here hull?

Hulle bou die Toring van Babel. God verwar hulle taal. 

300

Hoe verloor Esau sy eersgeborenereg?

Hy verruil dit vir 'n bakkie lensiesop. 

400

Wie was Abraham se tweede vrou?

Ketura

400

Wat is die slavin by wie Abraham vir Ismael verwek het? 

Hagar

400

Waar was Isak amper geoffer?

Die berg Moria

400

Hoe gebeur dit dat Josef in Egipte beland?

Sy broers verkoop hom aan die Midianiete, en die Midianiete verkoop hom aan die Egiptenaars (Potifar).

400

Wat is die twee drome wat Josef gehad het wat sy broers so kwaad gemaak het?

11 are wat voor syne (homself) buig, en 11 sterre, plus die son en maan, wat voor sy ster (homself) buig. 

500

Op pad terug van 'n veldslag teen Kedor-Laomer kom Abraham 'n priester van Salem (later Jerusalem), tee. Wat was sy naam?

Melgisedek

500

Wat is die naam van die agter-agter kleinseun van Kain wat so baie van homself gedink het?

Lameg

500

Wat noem Jakob die plek waar Hy die visioen van die leer gesien het? (luidraad: dit beteken "huis van God")

Bet-El

500

Noem die 10 plae van Egipte

water verander in bloed, paddas, muskiete, steekvliee, pes onder die diere, swere, storm van hael en vuur, sprinkane, duisternis, afsterwe van eersgeborenes

500

God maak 'n verbond met Abraham dat Hy hom 'n groot nasie sou maak. Wat is die fisiese teken wat God vir Abraham gee dat Hy hierdie verbond sluit? (luidraad: daar is diere betrokke). Wat is die tweede teken van hierdie verbond? 

Abram moes sekere diere (kalf, bok, skaapram, tortelduif, en duif) in die lengte middeldeur sny. In die ou dae moes albei partye deur die stukke gekapte diere loop, om te wys dat as hulle nie hul deel bring nie, dan mag hulle word soos die diere. Net God gaan deur die stukke vleis. Die tweede teken is die besnydenis. 

M
e
n
u