Marisha se gunstelinge
Random facts
Hanno se fav's van Marisha
Vriendinne
Bridesmaids
100

Wat is Marisha se gunsteling roomys?

'n Jive of 'n white almond magnum

100

Hoe oud was Marisha toe sy en Hanno begin keis het?

20!

100

Hanno se gunsteling kos wat Marisha vir hom maak?

Braai broodjies

100

Wat is Misha se gunsteling kleur?

Maroon!

100

Wie van die bruidmeisies het haar eie praktyk wat te doen het met arbeidsterapie?

Yes! Gisela!

200

Watse vrug hou Marisha glad nie van nie?

enige citrus - veral lemoene en naartjies

200

Het slakke tande?

Ja! Hulle is sterker as diamente

200

Wat is die ding wat Hanno die meeste waardeer van Marisha?

Haar boudjies ;)

200

Wie is die vriendin wat talentvol is in naels doen? ;)

Simone!

200

Wie van die bruidsmeisies het verloof geraak in die Drakensberge?

Jy is reg! Misha!

300

Wat is haar gunsteling kos?

Sushi

300

Waar het Muis groot geword?

Muis het op 'n blomme plaas groot geword

300

Wat is Hanno se pet peeve?

Dat sy halwe glasies orals los

300

Wie se kerel van Marish se vriendinne het die Two Oceans gehardloop en gaan die Comorades in November doen?

Lanie se boyfriend!

300

Watse bruidsmeisie was saam Marisha deur 'n Llama gejaag een sonige Desember?

Ongelukkig, Chante!

400

Wie is haar gunsteling hond?

Forrest! Jokes! Mango ook!

400

Wat is Chante se party trick?

Sy kan mense deadlift

400

Wat was Hanno se gunsteling wegbreek saam Marisha?

Die Wildtuin toe hulle verloof geraak het

400

Wie van Marisha se vriendinne het altyd by haar gaan oorslaap en dans speletjies gespeel

Nikki!

400

Wie van die bruidsmeisies het gaan au-pair in Amerika? en bly nou tans daar? 

Ally! 

500

Wat is Marisha se gunsteling drankie

Amarula

500

Wie ken die al die volksliede van al die rugby spanne?

Morne

500

Wat is Hanno se gunsteling ding om te doen?

Om op Marisha se kussing te slaap?

500

Wie van Marisha se vriendinne is baie goed met designs en prints?

Ang!

500

Wie was Maroela Media se Winterbruid van die jaar in 2023?

Muis du Plesier!

M
e
n
u