Wat is Melindie se geboorte datum?
21/02/2008
Waar was Melindie die Desember vakansie?
Stilbaai!!
Wat is Melindie se vakke?
Afrikaans HT, Engels HL, Wiskunde, IT, RTT, Fisiese wetenskap, Rekeningkunde, LWO
Wat is Melindie se ouers, sussies en boeties se name?
Braam, Elna, Elizna, Marna, Janko
In watter graad het Melindie met koor begin?
Graad 3
Wat was Melindie se droom beroep in graad R
Onderwyseres
Watter land wil Melindie nog BAIE graag besoek
Griekeland
Wat is Melindie se gunsteling vak?
Wiskunde
Wat is die oorsprong van Melindie se naam?
Mamma se nooiensvan
Wie was Melindie se top artist op Spotify 2024?
Louis Tomlinson
Stellenbosch Mediclinic
Hoeveel keer was Melindie al in Lesotho?
4 keer
In watter kleuterskool was Melindie?
Karlien en Kandas
Wat was die name van Melindie se eerste 2 honde?
Kamba en Nina
Vir hoeveel jaar het Melindie dans gedoen?
7 jaar
Hoeveel tipe troeteldiere het Melindie al gehad?
1 (Honde)
Waar is Melindie se gunsteling plek om te kamp?
Kruger wildtuin
Hoeveel skool sport het Melindie al gedoen?
5 (Tennis, Swem, Netbal, Hokkie, Atletiek)
Wat is Melindie se familie se gunsteling kaartspel?
Kanesta
Hoeveel keer het Melindie al die Harry Potter reeks gelees?
1 keer
Wat is die ergste besering wat Melindie al gehad het?
Knie met hokkie
Waar was Melindie se heel eerste vakansie?
Stilbaai
Wat is Melindie se graad 1 juffrou se naam?
Juf Karen Brand
Hoeveel mense is daar in Melindie se familie
36
Hoe lank speel Melindie al kitaar?
7 Maande