Word order
Voorsetsels en verkleining en meervoud
Afkortings
Manlik/vroulik en persone en pleke
Other
100
Start with the time word: more Sy speel netbal by die skool.
More sal Sy netbal by die skool speel
100
Dit is lekker vakansie te hou
Om
100
Asseblief
Asb.
100
Teef
Reun
100
So blind soos n
Mol
200
Start with the time word : more ouma wil in die motor ry
More sal ouma in die motor ry
200
Daar is baie (stoof) in die kombuis
Stowe
200
What does b.o. stand for
Blaai om
200
Wewenaar
Weduwee
200
Intensive vorm duur
Peper duur
300
Om te oefen. Die seun. Die bal. Op die veld het. Geskop. Gister
Die seun het Gister die bal hard op die veld Geskop om te oefen
300
Hy is n klein (koning)
Koninkie
300
Byvoorbeeld
Bv.
300
Musiek maak
Musikant
300
Negative Al changes to.......
Nog nie. .......nie
400
Change into past and future Ek het n hond
Ek het n hond gehad Ek sal n hond hĂȘ
400
Sy klop die deur
Aan
400
Waar/onwaar: all Afkortings get a full stop
Onwaar
400
Medisyn (Plek en persoon)
Apteek apteker
400
Teenoorgesteldes links
Regs
500
Change into past and present Ek sal moeg wees
Ek was moeg Ek is moeg
500
Gee die meervoud EN die verkleining virus pad.
Meerboud - paaie verkleining- paadjie
500
What is the Afkortings for dominee
Ds.
500
Give the male of; mense in n restaurant bedien
Kelner
500
Die water is Koud die water
Koue