Kwartaal 1
Kwartaal 2
Kwartaal 3
Kwartaal 4
Bonus
100

Wat is die voordele van krediet kaarte?

Krediet kaarte is redelik veilig en gerieflik.

100

Wat beteken 'veldtog'?

'n Beplande program dmv advertensies wat op n spesifieke mark gemik is om verkope te bevorder of n bewussyn te skep.

100

Wat beteken 'uitdunning'?

Vermindering van getalle van n spesiefieke spesie wanneer daar te veel van hulle in n gebied is.

100

Wat is nodig om n Videokonferensie te hou?

'n Rekenaar en n webkamera

100

Wat is die voordeel van n OTM?

Hy is 24uur beskikbaar, Kort rye, etc

200

Wat is n avontuurtoeris?

'n Toeris wat n ongewone en opwindende ervaring wil beleef. Hulle wil deelneem aan aktiwiteite wat gevaarlik kan wees soos rotsklim, vlotvaart, valskermspring, etc.

200

Wat is intraprovinsiale reise?

Reise in dieselfde provinsie

200

Wat is n koolstofvoetspoor?

Die hoeveelheid koolsuurgas wat daagliks vrygestel word weens n mens se normale lewenspatroon.

200

Wat is die gevolge van swak dienslewering?

Maatskappy maak minder wins, bemarkings koste neem toe, maatskappy moet meer geld uitgee, werknemers is ongelukkig en hulle soek ander werk.

200

Wat is Marknavorsing?

'n Georganiseerde manier om inligting in te samel, te analiseer en te interpreteer.

300

Wat kan n toeris tydens n besoek aan n kroeg verwag?

Kroee bied n informele maaltyddiens met n beperkte spyskaart. Alkoholies en nie-alkoholiese drank word bedien.

300

Wat is interprovinsiale reise?

Reise van een provinsie na n ander.

300

Wat beteken 'Stroping/wildstroping'?

Onwettige jag van wild of die wegneem van plante vanuit n reservaat.

300

Maak 5 aanbevelings om swak diens te verbeter.

1. neem mense in diens wat dit geniet om met mense te werk, 2. Klientediens-opleiding, 3. self moeilike besluite neem, 4. Kliente terugvoer, 5. verras kliente met geskenk

300

Wat is Streeks toerisme?

Toerisme wat te doen het met n spesifieke geografiese streek, soos SAOG, wat binne daardie gebied reis.

400

Soorte maaltye wat jy in die akkomodasiesektor kan verwag.

Kontinentale ontbyt, Engelse ontbyt, buffet, a la carte en kamerdiens

400

Verduidelike die term 'rigting', itv kaartwerk.

'n Manier om die posisie van een plek in verhouding tot n ander te beskryf.

400

Wat beteken 'herwinning'?

Versameling van sekere afvalmateriale soos plastiek, papier en glas.

400

Wat is die 4 beginsels om te onthou wanneer jy n telefoon gebruik?

stiptheid, hoflikheid, voorbereiding en professionaliteit

400

Verduidelik die ontspannings sektor in toerisme.

Reis na plekke waar hulle die tye rustig en sorgeloos kan deurbring.

500

6 Tipes tegnologie wat jy in kamers kan verwag om 'n toeris te help met werk.

Hotspot, Wifi, interaktiewe tv-diens, internasionale multikrag-kontakpunte, vinnige internettoegang, koordlose telefoon.

500

Wat is Spesialiskaarte?

Die kaarte tton spesifieke gespesialiseerde inligting soos klimaat of ligging van lughawens of spoorlyne

500

In watse provinsie is die Vredefort-koepel?

Vrystaat

500

Wat is ontasbare erfenis? Verskaf 2 voorbeelde.

Lewende kultuur wat oorgedra word deur individue, gesinne, gemeenskap of die samelewing. Tradisies en huistaal.