Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans
100

Afrikaanse woord vir "desk" 

bank


100

Afrikaanse woord vir "little man" 

mannetjie


100

Afrikaanse woord vir "bully" 

boelie

100

Verkleinwoord van "lig" 

liggie

100

Meervoud van "skool" 

skole


200

Intensiewe vorm can "ryk" 

skatryk


200

Afrikaanse woorde vir Direct speech

Direkte rede

200

Hoeveel groepe voegwoorde is daar in Afrikaans? 

drie

200

In watter groep is die voegwoorde "en"? 

een

200

In watter groep is die voegwoorde "dus"? 

Twee

300

Voltooi die vergelyking: So vinnig soos ___________. 

blits

300

Voltooi die vergelyking: So dun soos n_________. 

plank

300

Wat is die naam van die skatryk koning in die legend wat ons gelees het? 

Midas

300

Voltooi die titel van die drama wat ons gedoen het  Beste maats _____ ____ ___ ___. 

maak nie so nie. 

300

Wat is die naam van die boelie in die storie wat ons gelees het. 

Ben

400

Gee die Afrikaanse titel van die spokie "Hanzel and Gretle" 

Hansie en Grietjie

400

Wat is Koos Kombuis se vriendin se naam in die liedjie wat ons gedoen het. 

Lisa

400

In die liedjie "Gat in die ground" wat is in die mik? 

nes

400

Wie sing die liedjie "Cool soos Koos Kombuis?" 

Snotkop

400

Wat is die naam van die rugbyspeler in die liedjie wat ons gedoen het? 

Mannetjie Roux

500

Hoeveel keer het die seun in  die fabel "Die seun wat wolf geskree het" gejok vir die mense? 

twee

500

Wat is die naam van die dogtertjie wat eendag deur n monster gevang is? 

Mamela

500

Gee die teenoorgestelde van vinnig. 

stadig

500

Gee die teenoorgestelde van "brandmaer." 

spekvet

500

Wie het in die storie "Hoekom honde karre jaag" nie betaal nie? 

Bok