Hierdie afrigter het die meeste wêreldbeker-titels agter sy naam
Wie is Rassie Erasmus?
Ouma Greyvenstein het in 1939 hier begin bak
Wat is Molteno?
Waar of Vals: Beton is dieselfde as sement
Vals. Sement is net een van die bestandele in beton
Hierdie metaal, dikwels 18K of 24K, word gewaardeer vir sy geel glans en weerstand teen roes
Wat is Goud?
Die eineaar van so 'n kaart kry goeie afslag by Clicks
Wat is 'n ClubCard?
Dricus "Stillknocks" du Plessis was in hierdie verwelkomende dorpie gebore
Wat is Welkom?
Vir die beste resultate, gebruik hierdie hout vir jou braaivleis vuurtjie
Wat is Kameeldoring en Sekelbos?
Hierdie veelsydige man kan alles regmaak met sy pratende gereedskap
Wie is Handy Manny?
24K Goud is soveel persent suiwer
Wat is 100%?
Hailey Bieber se grimering-lyn deel hierdie naam met 'n Suid-Afrikaanse universiteit
Wat is Rhodes?
Hierdie gholfer - die enigeste Suid-Afrikaner wat tot dus vêr 'n Grand Slam het - se middel naam is James
Wie is Gary Player?
Die hoofsanger van Duran Duran het eers 'n koppie hiervan gedrink voor elke vertoning
Wat is Rooibos tee?
Hierdie materiaal wat die padbou-industrie gebruik, kan oor en oor herwin word
Wat is Asfalt (teer)?
A$AP Rocky se vrou het hierdie treffer in 2012 vrygestel
Wat is "Diamonds"?
Hierdie is die aktiewe bestandeel in Panado
Wat is Paracetamol?
Die Springbokke het die 1995 wêreldbeker met hierdie telling in die eindstryd verower
Wat is 15 - 12?
As jy in die potjiekos-tronk wil beland, doen hierdie met jou potjie
Wat is Roer?
Hierdie tipe verf is watergebaseerd en droog vinniger as olieverf
Wat is Latex verf?
Die grootste diamant-myn in Afrika word in hierdie dorp in Suidelike-Afrika gevind
Wat is Orapa, Botswana?
"Pills & Potions" is 'n liedjie deur hierdie diva
Wie is Nicky Minaj?
Pieter Pienaar, die onlangse wenner van die Microsoft Excel Collegiate Challenge, het by hierdie Suid-Afrikaanse universiteit studeer
Wat is die Universiteit van Pretoria?
Waar of Vals: Pinotage se ouer-druiwe is Pinot Noir en Cinsault
Wat is Waar?
Hierdie toestel verhoed dat drade oorverhit word deur stroom te beperk
Wat is 'n Smeltdraad/lont/fuse?
Taylor Swift, die sangeres van "Opalite", is verloof aan hierdie NFL speler
Wie is Travis Kelce?
Valiant Swart glo "Sy dra te veel..." van hierdie tipe grimering
Wat is Eyeshadow?