Ek kom in verskillende geure. Ek glip maklik by jou keel af. Ek BLINK soos die son.
Sparkles
Ek lyk soos iets waarmee jy in die bed wil gaan klim.
Jelly- TEDDIES
Ek is gemaak van heuning en sjokelade.
Crunchie
Ek is slim. 1000+1000="ALOT"
Smarties
Ek het myself gekoek in die gym. Hulle het gese ek moet in sout gaan rol maar dit wou nie help nie.
Pretzels
Ek het "sherbet" in my maag en loop graag op stokkies.
Suigstokkie
Ek lyk soos `n gogga en kan jou gesig laat trek soos `n suurlemoen.
Suurwurms/ Sour worms
Ek FLUISTER graag vir jou `n mooi storie terwyl jy een vir een van my eet.
Whispers
Jy kan my nie bak soos `n hoender eier vir ontbyt nie. Ek smaak soos sjokelade, maar lyk soos `n eier.
Speckled-Eggs
Ek groei onder die grond. Wanneer hulle my oes en verpak word ek die koning van die oerwoud.
SIMBA- Tjippies
Ek het die geur van `n krui en ek help wanneer jy "garlic" brood geëet het.
Peppermints
Ek "fizz" in jou mond.
Fizzers
Daar is lagies in my magie. As jy my deel met jou maat, sal ek jou vyf sterre gee.
Five- Star
Baked Beans is familie van my. Hy is stout, en ek is soet.
Jelly-Beans
Ek is so krom soos jou tone.
Nik-Naks
Ek hou van kersfees en trek graag `n wit en rooi strepies jas aan.
Candy-Cane
Wanneer jy hard gaan oefen is ek jou beste maat! ek is hoog in energie.
Energy bar
As jy jou kos by die huis vergeet, kan jy my eet vir middagete.
Lunch-Bar
As jy my kon opblaas so groot soos `n kussing, sou jy op my kon slaap. Ek is so sag soos wolke en so lig soos vere.
Marshmallows
Wat kry jy as jy `n koekie met suurlemoen en room meng?
Lemon-Creams
Ek lyk soos `n golf bal en kan jou vir ure besig hou.
"Jaw-Breaker"
Ek lyk soos druppels. Ek het gerol in suiker. Daar is baie geure van my in een pakkie.
Jelly-tots
Ek kom saam met `n briefie vir jou liefie
P.S
Geel, wit en bruin. Dit is die kleure van my reënboog. Jy sien my een keer `n jaar wanneer die paahaas oral verskyn.
Paaseiers
Ek spring rond wanneer die vloer te warm word onder my.
Springmielies / Pop corn