Woordeskat
Random
Plant selle
Animal Selle
Plant en Dier Selle
100

Deel van sel wat DNA bevat

Nukleus

100

Wat is die basiese eenheid van lewe

Selle

100

Wat gee n plantsel struktuur en ondersteuning

Selwand

100

Noem drie verskille tussen plant en dierselle

Plant selle het groot vakuole, chloroplaste, en n selwand

100

Wat gebruik ons om selle makliker te sien

Mikroskoop

200

N jellie-agtige vloeistof wat all die organelle in een plek hou

Sitoplasma

200

Sel strukture wat n spesifieke funksie verrig en bekend staan as klein organe

Organelle

200

Watter proses gebruik die chloroplas om voedsel te maak

Photosintese

200

Deel van n sel wat dun is en beheer wat in en uit die sel beweeg

Selmembraan

200

Waar kan jy n sel vind met n selwand, choroplas en sitoplasma

N plant 

300

 Hierdie groen struktuur gebruik sonlig om voedsel vir die plant te maak

Chloroplas

300

 / What is die groen pigment in n chloroplas

Chlorofil

300

Wat is die membraan om die nukleus

Kern/ nukleus membraan

300

Wat is die funksie van DNA

Om oorerflike eienskappe oor te dra 

300

Wat beheer al die prosesse in die sel

Nukleus/ kern

400

Beheer wat die sell binne gaan en uitgaan 

Selmembraan

400

Bestaan net uit een sel

Eensellig

400

Bevat n plantsel mitochondria

Ja

400

Gee energie aan die sel, waar selrespirasie plaasvind

Mitochondria

400

Watter drie hoof dele moet beide plant en dierselle he

Selmembraan, sitoplasma en nukleus

500

Hierdie buitenste deel omring die plantsel en beskerm dit

Selwand

500

Bestaan uit meer as een sel

Meersellig

500

Watter vorm het n plantsel en hoekom

Reghoekig want die selwand gee hom struktuur

500

Wat is die funksie van n vakuool 

Our bodies have more movement than plants. 

500

Wat noem ons die selmembraan wanneer hy besluit wat in en uit die sel gaan

Selektief deurlaatbaar