Wat is die chemiese simbool vir Yster?
Fe
In watter land is krieket die populêrste sport?
Indië
Wanneer het die Eerste Wêreldoorlog begin?
1914
Watter Koreanse Netflix reeks was 'n globale sukses in 2021?
Squid Games
Wat is die mees gesproke taal in die wêreld?
Mandaryn
Waarvoor staan DNS
Deoksiribonukleïensuur
Simone Biles is bekend vir watter sport?
Gimnastiek
In watter see het die Titanic gesink?
Atlantiese Oseaan
Watter twee karakters groei 'n baard nadat hulle 'n "Ageing Potion" drink in Harry Potter and the Goblet of Fire?
Fred and George Weasley
Waar in die wêreld word Leonardo da Vinci se Mona Lisa uitgestal?
Die Louvre, Parys
Watter kleur vang eerste die oog?
Geel
Waar word die 2024 Olimpiese spele gehou?
Parys, Frankryk
Watter diktator word deur Napoleon voorgestel in Animal Farm?
Joseph Stalin
Wat is Taylor Swift se "lucky number"?
13
Wat is die heilige boek van Judaïsme genoem?
Torah
Wat is die enigste liggaamsdeel wat volgroei is by geboorte?
Oë
Watter land het tafeltennis ontdek?
Engeland
Wie het Penisalien uitgevind?
Alexander Fleming
Wat is die pop, Barbie, se volle naam?
Barbara Millicent Roberts
Watter bekende graffiti kunstenaar kom van Bristol in Engeland?
Banksy
Wat is die enigste planeet wat kloksgewys draai?
Venus
Wie het die FIFA Sokker Wêreldbeker in 1998 gewen?
Frankryk
In watter jaar is die Iphone bekendgestel?
2007
Wie is die hoof sanger van Nirvana?
Kurt Cobain
Edward Munch het watter bekende skildery geverf?
The Scream