Wat is die enigste kontinent met oppervlak in elke hemisfeer?
Afrika
Watter groente het die hoogste waterinhoud?
Komkommer
Hoeveel harte het 'n seekat?
3
'n Groen uil is op watter app se logo?
Duolingo
Watter berg in ons land het meer plantspesies as die hele UK?
Tafelberg
'n Unicorn is die Nasionale dier van watter land?
Skotland
Watter kos kan nooit afgaan/verouder nie?
Heuning
Wat is die grootste been in die menslike liggaam?
Femur
Hoeveel kleure is op die Suid-Afrikaanse vlag?
6
Wat is ons 3 hoofstede?
Pretoria, Kaapstad en Bloemfontein
Wat is die hoofstad van New Zealand?
Wellington
Watter dier is op die Toblerone logo?
Beer
Watter dier se melk is pienk?
Seekoei
Hoeveel sterre is op die Chinese vlag?
5
Wat is die mees gesproke Suid-Afrikaanse taal?
Zoeloe
Watter land het die meeste eilande?
Swede
Watter vrug word die meeste in die wêreld geëet?
Piesangs
Waar sit 'n kriek se ore?
Op sy bene
Watter vorm is 'n stopteken?
Oktagoon
Waarvoor staan Soweto?
South Western Townships
Hoeveel tydsones het Rusland?
11
Watter land drink die meeste koffie?
Finland
Hoe lank is die lewensduur van 'n naaldekoker?
24 uur
Waarvoor staan BMW?
Bavarian Motor Works
In watter Suid-Afrikaanse stad is JRR. Tolkien (skrywer van Lord of the Rings en The Hobbit) gebore?
Bloemfontein